Nutsman in Saldanha, Western Cape
Beskrywing
Ek is 'n Nutsman wat jou kan help met jou alledaagse herstelwerk in en om die huis. Van elektriese werk tot loodgieterswerk, verfwerk en enigiets waaraan jy kan dink.
Skakel my gerus vir 'n kwotasie. Goeie diens gewaarborg.
Jacques - 071 519 3366